INTIEM APP
In 2017 is het besluit genem om die tydskrif, in lyn met die tydsgees, ‘n digitale publikasie te maak. Vandag is INTIEM groter als ooit en steeds jou betroubare bron waar jy nuttige en noodsaaklike inligting met die kliek van ‘n knoppie kan bekom.
Ons glo in die huwelik as ‘n heilige instelling. Ons glo soveel egskeidings kan voorkom woord mits paartjies bemagtig woord met die regte inligting en raad. En ons glo dat elke huwelik kan baat vind door INTIEM. Van jy tien minuten is getroud, van vyftig jaar, niemand weet álles van getroud-wees af nie.
Lees dus INTIEM om jou huwelik te versterkt, te verbeteren en om jouself te verlustig aan die vrugte wat jy en jou maat sal pluk. ‘N Gesonde huwelik is só die moeite werd!